Slag van Ulundi

Slag van Ulundi
Deel van die Anglo-Zoeloe-oorlog

Die Britte brand Ulundi na hulle oorwinning af.
Datum 4 Julie 1879
Ligging Ulundi, Suid-Afrika
Resultaat Britse oorwinning
Strydende partye
Verenigde Koninkryk Zoeloe-koninkryk
Bevelvoerders
Lord Chelmsford Ziwedu kaMpande
Sterkte
4 200 Britte
1 000 Afrikane
Twee Gatling-gewere
10 kanonne
12 000 - 15 000
Ongevalle
82-103:
13-18 dood
69-85 gewond
1 500:
473 dood
1 000+ gewond

Die Slag van Ulundi het op 4 Julie 1879 tydens die Anglo-Zoeloe-oorlog in Natal plaasgevind. 'n Britse mag van ongeveer 5 200 soldate het 'n Zoeloemag van ongeveer 15 000 krygers verslaan. Die Britse mag was onder die bevel van lord Chelmsford.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search